CUSTOMARY MARRIAGES


TO ALL EXTENDED BUSINESS PARTNERS

Number 03 of 2015

Although the Recognition of Customary Marriages Act 120 of 1998 became operative as far back as 15 November 2000, much uncertainty still prevails as to matrimonial and patrimonial consequences of customary marriages entered into in terms of the said Act. 

Suffice is to say that all monogamous (only one spouse) customary marriages entered into before or after the coming into operation of the Act are marriages in community of property, unless an antenuptial contract was entered into and registered at the Deeds Registry.  Polygamous (more than one spouse) customary marriages are governed by order of court or customary law, but at the best deemed to be marriages out of community of property.  

The non registration of a customary marriage does not invalidate such marriage, however, from a property law perspective one would always insist on proof of registration of the marriage to prove that a valid marriage subsists.  Alternatively, an affidavit must be provided that the person is unmarried and that he never entered into any negotiations, in terms of the customs and usages of the indigenous people of South Africa, resulting in a marriage.

For a full discussion of customary marriages, kindly refer to Chief Registrars Circular 27 of 2013 attached hereto for ease of reference.

For any queries please contact our property law division at the details below:

Allen Stanley West
Tel: 012 425 3549
awest@macrobert.co.za

Daleen Loubser
Tel: 012 425 3489
dloubser@macrobert.co.za

GEBRUIKLIKE HUWELIKE


AAN ALLE GEWAARDEERDE BESIGHEIDSVENNOTE

Nommer 03 of 2015

Alhoewel die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike, Wet 120 van 1998, al inwerking getree het op 15 November 2000, heers daar steeds baie onsekerheid oor die huweliksgoederereggevolge van 'n huwelik aangegaan ingevolge hierdie Wet.

Voldoende om te sê dat alle monogame (slegs een gade) huwelike aangegaan voor of na die inwerkingtreding van die Wet is 'n huwelik binne gemeenskap van goed, tensy daar 'n huweliksvoorwaardekontrak gesluit is, wat dienooreenkomstig geregistreer was.  Poligame (meer as een gade) gebruiklike huwelike word beheers deur 'n hofbevel of deur gebruiksreg, maar word per se geag 'n huwelik buite gemeenskap van goed te wees.

Die versuim om 'n gebruiklike huwelik te registreer affekteer nie die geldigheid van sodanige huwelik nie, maar van 'n eiendomsperspektief sal daar altyd aangedring word op die registrasie van die huwelik om te bewys dat daar 'n geldige gebruiklike huwelik bestaan.  As alternatief moet daar aangedring word op 'n eedsverklaring ingevolge waarvan die persoon verklaar dat hy ongetroud is en dat hy nooit enige onderhandelinge aangegaan het in terme van die gebruike van die inheemse bevolking wat gevolg sal hê tot die sluiting van 'n huwelik nie.

Vir 'n volledige verduideliking insake gebruiklike huwelike word u verwys na Hoofregistrateursomsendbrief No 27 van 2013 hierby aangeheg vir nagaan.

Vir enige navrae skakel ons eiendomsafdeling soos per inligting hier onder:

Allen Stanley West
Tel: 012 425 3549
awest@macrobert.co.za

Daleen Loubser
Tel: 012 425 3489
dloubser@macrobert.co.za